Home » Die ervaring van borsvoeding by Sheila Kitzinger
Die ervaring van borsvoeding Sheila Kitzinger

Die ervaring van borsvoeding

Sheila Kitzinger

Published 1983
ISBN :
Hardcover
206 pages
Enter the sum

 About the Book 

Bevredigende borsvoeding hang af van wat reg is vir jou as persoon en van die emosionele steun en houding van jou maat.Daarom het Sheila Kitzinger, n deskundige op die gebied van verloskunde wat self vyf kinders geborsvoed het, hierdie moderne en volkome praktiese boek vir julle twee geskryf. Dit sluit in al die jongste navorsing oor die pasgebore baba se vermoëns en oor die belangrike ouer-kind-verhouding, en gaan op n simpatieke wyse in op die spanning wat vir albei ouers voorlê. Sy kyk ook na nuwe bewyse oor die voordele van borsvoeding, na die bestanddele van moedersmelk, en bespreek die gevare van kunsvoeding in lande van die Derde Wêreld.Terselfdertyd glo Sheila Kitzinger dat die keuse om te borsvoed of nie, joune moet wees. Te veel mense het te lank vir vroue gesê wat hulle moet doen om n superma te wees - die tyd het aangebreek om onomwonde te sê: Jou borste behoort aan jou!